© 2016 Jonkman Kreatief

ROOIDAG - NP van Wyk Louw getoonset en gesing

Dit is die intellektuele nalatenskap van NP van Wyk Louw wat vandag nog relevant bly. Die ware intellektueel is volgens hom iemand wat dit tot lewensreël gemaak het om: “…by elke saak redelik te dink, billik te oordeel, aarselend te veroordeel, en die eie mening met ‘n bietjie nederige selfkritiek te beskou.”

 “Rooidag” is ‘n hartsprojek wat bestaan uit gedigtoonsettings van N.P van Wyk Louw in die vorm van ‘n CD en verhoogproduksie.Die instrumentasie is hoofsaaklik akoesties, met kitaar, klavier, tjello, perkussie en akkordion. Die album bevat ook ‘n paar duette met o.a Coenie de Villiers en Anna Davel.

LUISTER NA DIE MUSIEK

 
 

Rooidag

in die

Media

Artikels, Resensies, etc.

Vrystaat Kunstefees "STRONK" koerant - 22 Julie 2017

Volksblad - 19 Julie 2017

live music

background music

entertainer

music artist

 

Bestel die Rooidag Album

 Vul jou besonderhede in en ons sal met jou in verbinding tree.

Die album is R150, en posgeld is R40. (Vir 2albums is die totale posgeld R50). Indien jy meer as 2 wil bestel sal ons die postarief aan jou kommunikeer.

DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING!